Banner Example
Welcome, Guest ( Register | Login )
Next >>

Mosselbaai Kers-kunsmark  - FREE! Listing ID: 126155


Advertise Here

Seller Info

Guest


Mossel Bay, Cape Town

(082) 224-3865

Votes

Tags

Tags:
Kersmark

Similar Listings



Classified Auction Info

Listing Began: Jul 19-14:31
Number of Times Viewed: 51

4453a.jpg

Description

Feedback Score:

16de MOSSELBAAI KERS-KUNSMARK vind plaas van 16-18 Desember 2020 in die Mosselbaai-suid NG Kerksaal h/v 15de en 17de Laan, Mosselbaai. Die mark is elke dag oop van 08:00-18:00. Hierdie gewilde mark is soos elke jaar 'n paradys van Unieke Handgemaakte geskenke en produkte o.a. naald-, hout-, krale-leerwerk, koekies en beskuit, vetplante, draad- en herwinningsprodukte, juwele, kuns, snuisterye en vele meer teen bekostigbare pryse en nie in winkels te koop nie.
Ondersteun die DBV deur Honde- en Katkos te skenk.
Heerlike eet- en drinkgoed asook middagetes sal elke dag beskikbaar wees.
Hierdie is 'n Heerlike Plattelandse Vakansie-ervaring by die See !! So bring die familie en vriende saam en geniet dit ; terwyl u Kers-inkopies doen.
Vir Stalletjie-besprekings of inligting : kontak Cecile by 082 2243 865.


Public Questions / Answers

No questions have been posted about this listing.